Heart-warming bedtime story in two languages (English and Afrikaans) for children from 2 years. Accompanied by online audiobooks in English (British as well as American) and Afrikaans.Tim can']t fall asleep. His little wolf is missing! Perhaps he forgot it outside?
Tim heads out all alone into the night - and unexpectedly encounters some friends...
♫ Listen to the story read by native speakers! In the book you'll find a link that gives you free access to online audio and video in both languages.
► With printable coloring pages! A download link in the book gives you free access to the pictures from the story to color in.
Tweetalige kinderboek, vanaf 2 jaar (Engels - Afrikaans), met aanlyn oudio en videoTim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet?
Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.